Die Altaïese argali (Ovis ammon ammon) is ’n tradisionele subspesie van argali, ’n wildeskaap wat op die hoë dele van die Altai-gebergte hou. Dit is die grootste van alle skaapspesies met die swaarste horings: dié van volwasse mannetjies kan tot 35 kg weeg.Rashid Jamsheed, Memories of a Sheep Hunter, Safari Press (1996, 2de uitgawe) Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.
Verwysings
20px|linksHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal
Kategorie:Siberiese dierelewe