Odi-stadion is 'n meerdoelige stadion in Mabopane, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir sokkerwedstryde gebruik en is die tuisveld van die Garankuwa United-sokkerspan. Dit bied sitplek aan 60 000 mense.

Odi-stadion is noord van Pretoria in Mabopane, binne die jurisdiksie van die Tshwane-metroraad geleë.

Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika

Eksterne skakels Odi-stadion op worldstadiums.com

Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika