Mabopane is 'n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metroraad. Mabopane het ongeveer 85 000 inwoners.

Die Odi-stadion is in Mabopane. Die Morula Sun-kasino en Nooitgedachtdam kan ook in die omgewing gevind word.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng