Die 17de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Koreaans: 2002 FIFA 월드컵 한국/일본, 2002 FIFA Woldeu Keop Hanguk/Ilbon; Japannees: 2002 FIFAワールドカップ 韓国/日本, 2002 FIFA Waarudo Kappu Kankoku/Nippon; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 30 Junie in Korea en Japan aangebied. Dit was die eerste keer dat die toernooi in Asië en buite die Amerikas of Europa gehou is; asook die eerste keer wat dit deur twee lande gesamentlik georganiseer is. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 het as ’n voorbereiding vir die twee gasheerlande gedien.

duimnael|links|upright|Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is 32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle Duitsland met 2–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul vyfde wêreldbekertitel ingepalm het, ’n algehele rekord. Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Brasilië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 in Frankryk en die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 in Duitsland gekwalifiseer. Buitendien het Brasilië ná Duitsland die tweede land geword wat vir die derde agtereenvolgende keer die eindstryd gehaal het, nadat hulle ook in die 1994- en 1998-eindstryde verskyn het. Die verrassend suksesvolle nasionale sokkerspanne van Turkye het in die derde en die medegasheer Suid-Korea in die vierde plek geëindig. Die ander medegasheer Japan is in die agtste eindrondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het vir die toernooi gekwalifiseer, maar hulle is reeds in die groepfase uitgeskakel. Die nasionale sokkerspanne van Ecuador, Senegal, Slowenië en die Volksrepubliek China het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van ’n wedstryd ingespan is, nadat dié reël vir die vorige 1998-toernooi ingevoer is; die verdedigende kampioen het ook die laaste keer regstreeks vir ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi gekwalifiseer. Die destydse wêreld- en Europese kampioen Frankryk kon nie een enkele doel aanteken nie en het in hul groep in die laaste plek geëindig.

Toewysing Suid-Korea en Japan is op 31 Mei 1996 in Zürich deur FIFA gekies as gashere vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002. Die enigste ander kandidaatland was Meksiko, maar hulle het op 28 Februarie 1996 hulself onttrek. ’n Aansluitende gesamentlike kandidatuur deur die lande Japan en Suid-Korea is voorgestel en aanvaar.

Kwalifisering Die gashere Japan en Suid-Korea en die verdedigende kampioen Frankryk het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 gekwalifiseer. Van die 29 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en twee vir AFC (Asië). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC en UEFA, asook tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

duimnael|400px|Uitslag van die kwalifisering: SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie13de81998Kampioen (1978, 1986)11de61998Vierde plek (1986)17de171998Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994)2de11990Agtste eindrondte (1990)3de21998Kwarteindrondte (1998)15de131998Kampioen (1954, 1974, 1990)1ste1–Debuut11de21998Kampioen (1966)11de21998Kampioen (1998)3de11994Kwarteindrondte (1990)15de111998Kampioen (1934, 1938, 1982)2de21998Groepfase (1998)5de41998Kwarteindrondte (1990)2de21998Derde plek (1998)12de31998Kwarteindrondte (1970, 1986)3de31998Agtste eindrondte (1994, 1998)6de21998Agtste eindrondte (1986, 1998)6de11986Derde plek (1974, 1982)3de11986Derde plek (1966)9de11994Vierde plek (1966)3de31998Agtste eindrondte (1994)1ste1–Debuut1ste1–Debuut11de71998Vierde plek (1950)2de21998Groepfase (1998)6de51998Groepfase (1954, 1986, 1990, 1994, 1998)10de11994Naaswenner (1958)3de21998Groepfase (1978, 1998)1ste1–Debuut10de11990Kampioen (1930, 1950)7de41998Derde plek (1930)1ste1–Debuut

Stadions Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Korea Seoel Daegu Busan Incheon Ulsan Seoel-wêreldbekerstadion Daegu-wêreldbekerstadion Busan Asiad-stadion Incheon Munhak-stadion Ulsan Munsu-sokkerstadion Kapasiteit: 64 677 Kapasiteit: 65 857 Kapasiteit: 65 857 Kapasiteit: 50 324 Kapasiteit: 43 512 150px 150px 150px 150px 150px Suwon Gwangju Jeonju Daejeon Jeju Suwon-wêreldbekerstadion Gwangju-wêreldbekerstadion Jeonju-wêreldbekerstadion Daejeon-wêreldbekerstadion Jeju-wêreldbekerstadion Kapasiteit: 43 188 Kapasiteit: 42 880 Kapasiteit: 42 477 Kapasiteit: 41 000 Kapasiteit: 42 256 150px 150px 150px 150px 150px500px|senterJapan Jokohama Saitama Shizuoka Osaka Rifu Internasionale Stadion Jokohama Saitama-stadion Shizuoka Ecopa-stadion Nagai-stadion Miyagi-stadion Kapasiteit: 72 370 Kapasiteit: 63 700 Kapasiteit: 51 349 Kapasiteit: 50 000 Kapasiteit: 49 133 150px 150px 150px 150px 150px Ōita Niigata Kashima Kobe Sapporo Ōita-stadion Niigata-stadion Kashima-sokkerstadion Kobe Wing-stadion Sapporo Dome Kapasiteit: 43 000 Kapasiteit: 42 300 Kapasiteit: 41 800 Kapasiteit: 42 000 Kapasiteit: 42 585 150px 150px 150px 150px 150px

Formaat Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 is oor 31 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 2002 op die Seoel-wêreldbekerstadion in Seoel met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Frankryk en Senegal afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Internasionale Stadion Jokohama in Jokohama op 30 Junie met die eindstryd tussen Duitsland en Brasilië, waartydens Brasilië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

+ Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooiGroepfaseMei/JunieVr31Sa1So2Ma3Di4Wo5Do6Vr7Sa8So9Ma10Di11Wo12Do13Vr14Seremonies | bgcolor=#d6325b|

|Groep A | bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

|Groep B

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2 | |Groep C

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2 |Groep D

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2Groep E | | bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2

|Groep F

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2 | |Groep G

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2 |Groep H

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2UitklopfaseJunie/JulieSa15So16Ma17Di18Wo19Do20Vr21Sa22So23Ma24Di25Wo26Do27Vr28Sa29So30Seremonies

| bgcolor=#d6325b|Uitklopfase | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2

| bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2

| bgcolor=#00cc33| 1 | bgcolor=#00cc33| 1

| bgcolor=#3399ff| 1 | bgcolor=#ffcc00| 1Legende

Groepfase Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel: Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning; Een vir ’n gelykop; geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting, waartydens die wedstryd deur die aantekening ’n goue doel dadelik beslis kon word. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde Kwalifiseer vir die uitklopfase.Uit die toernooi geskakel. Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 Desember 2001 in die Uitstallings- en Konvensiesentrum in Busan gehou.

Groepfase 32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A Land321052+37312054+15302145–12301203–31

Groep B Land330094+59311166±04311155±04300327–50

Groep C Land3300113+89311153+24311156–14300309–90

Groep D Land321041+37311156–14310264+23310237–43

Groep E Land3210111+107312052+35311123–143003012–120

Groep F duimnael|Die Engelsman David Beckham se strafskop teen Argentinië Land312043+15312021+15311122±04301213–21

Groep G Land321042+27311143+14310223–13310224–23

Groep H duimnael|Die Internasionale Stadion Jokohama net voor die wedstryd tussen Japan en Rusland Land321052+37312065+15310244±03301215–41

Uitklopfase

Agtste eindrondte

Kwarteindrondte

Halfeindrondte

Klein finale (om die derde plek)

Eindstryd

Sokkerwêreldkampioen 2002

FIFA se ranglys Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 2002-toernooi is soos gevolg:

duimnael|400px|Deelnemende spanne volgens ranglys:

Gasheerlande Japan en Suid-Korea duimnael|upright|Rivaldo wys die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee nadat Brasilië die toernooi gewen het RangSpanGroepe 1 C 7 7 0 0 18 4 +14 21 2 E 7 5 1 1 14 3 +11 16 3 C 7 4 1 2 10 6 +4 13 4 D 7 3 2 2 8 6 +2 11 In die kwarteindrondte uitgeskakel 5 B 5 3 2 0 10 5 +5 11 6 F 5 2 2 1 6 3 +3 8 7 A 5 2 2 1 7 6 +1 8 8 D 5 2 1 2 7 7 ±0 7 In die agtste eindrondte uitgeskakel 9 H 4 2 1 1 5 3 +2 7 10 A 4 2 1 1 5 5 ±0 7 11 G 4 2 1 1 4 4 ±0 7 12 E 4 1 3 0 6 3 +3 6 13 F 4 1 2 1 5 5 ±0 5 14 H 4 1 2 1 6 7 −1 5 15 G 4 1 1 2 5 5 ±0 4 16 B 4 1 1 2 6 7 −1 4 In die groepfase uitgeskakel 17 B 3 1 1 1 5 5 ±0 4 18 F 3 1 1 1 2 2 ±0 4 19 C 3 1 1 1 5 6 −1 4 20 E 3 1 1 1 2 3 −1 4 21 D 3 1 0 2 6 4 +2 3 22 H 3 1 0 2 4 4 ±0 3 23 G 3 1 0 2 2 3 −1 3 24 G 3 1 0 2 2 4 −2 3 25 D 3 1 0 2 3 7 −4 3 26 A 3 0 2 1 4 5 −1 2 27 F 3 0 1 2 1 3 −2 1 28 A 3 0 1 2 0 3 −3 1 29 H 3 0 1 2 1 5 −4 1 30 B 3 0 0 3 2 7 −5 0 31 C 3 0 0 3 0 9 −9 0 32 E 3 0 0 3 0 12 −12 0

Meeste doele aangeteken Meeste doele aangeteken: