Die Vulkane van Kamtsjatka (Russies: Вулканы Камчатки) is ’n groot groep vulkane op die Kamtsjatka-skiereiland in Oos-Rusland. Tans is 29 van hulle aktief, van die ander het tussen 1 000 en 4 000 jaar gelede uitgebars.
Die vulkane is ’n Unesco-wêrelderfenisgebied.
’n Lys van die vulkane van noord na suid Sentrale reeks Lettoenoep, 1 340 m, Wojampolski, 1 225 m, Sewerni, 1 936 m, Snegowoi, 2 169 m, Ostri, 2 552 m, Spokoini, 2 171 m, Iktoenoep, 2 300 m, Snezjni, 2 169 m, Atlasowa of Nilgimelkin, 1 764 m, Beli, 2 080 m, Alngei, 1 853 m, Oeka, 1 643 m, Jelofski, 1 381 m, Sjisjel, 2 525 m, Mezjdoesopotsjni, 1 641 m, Titila, 1 559 m, Gorni-instituut, 2 125 m, Toezofski, 1 533 m, Leoetongei, 1 333 m, Sedankinski, 1 241 m, Fedotitsj, 965 m, Kebenei, 1 527 m, Kljoetsjefskaja-groep Kljoetsjefskaja Sopka Awatsjinskaja-groep Aag Arik Korjakski Awatsjinski Kozelski Ksoedatsj Iljinski Kambalni
Skakels
20px|linksHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal
Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Rusland