Die 2008 Super 14-seisoen het in Februarie 2008 afgeskop meet voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2008 seisoen was die derde van die vergroting van die kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondes gekry.

Bekendstalling van die Eksperimentele wetsvariasies Die 2008-kompetisie was die hoogste vlag wat die Eksperimentele wetsvariasies (ELV's) van die Internasionale Rugbyraad (IRR) op die proef gestel het. Die wette is by verskeie kompetisies in die noordelike en suidelike halfrond op die proef gestel. Voor hierdie seisoen van die Super 14 was die hoogste vlak waarop die reëls beproef is die Australiese Rugbykapioenskap van 2007. Die bekendstelling van die wetsvariasies vir die 2008-seisoen is deur die kompetisie se beheerliggaam, SANZAR, goedgekeur op 'n vergadering op 4 Desember 2007.

SANZAR het besluit om nie die ELV's te aanvaar nie, maar het op die volgende besluit: Die hoekvlaggies word geskuif sodat dit buite die aansluiting van die doellyn en die kantlyn is. 'n Speler sal ook nie uit wees wanneer hy aan die hoekvlag raak tensy 'n ander liggaamsdeel van hom aan die kantlyn raak of daaroor is nie. 'n Bal kan vinnig na agter (in die rigting van die speler se eie doelgebied) ingegooi word nadat dit buite die speelveld was, dit hoef dus nie meer reguit te wees nie. Die onkantlyn sal geld onmiddellik nadat 'n duikslag uitgevoer is. 'n Skrumskakel mag nie aangeraak word by 'n losgemaal tensy hy aan die bal vat nie. Elke span se agterlyn moet nou 5 meter agter 'n skrum staan, m.a.w. die onkantlyn vir die aanvallende span het agtertoe geskuif. Met die uitsondering van onkantspel, word vuilspel en die inkomslag by 'n losgemaal wat nie deur die "hek" is nie, met 'n vryskop gestraf.

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bomuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums DatumDatumWeek 115–16 FebruarieWeek 911–12 AprilWeek 222–23 FebruarieWeek 1018–19 AprilWeek 329 Februare – 1 MaartWeek 1125-26 AprilWeek 47–9 MaartWeek 122-3 MeiWeek 514–15 MaartWeek 139–10 MeiWeek 621–22 MaartWeek 1416–17 MeiWeek 728-29 MaartHalfeindronde23–24 MeiWeek 84–5 AprilEindronde31 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is

Week 1 Geen dagligbesparing in Brisbane.

Week 2

Week 3

Week 4 Geen dagligbesparing in Brisbane & Perth

Week 5 Geen dagligbesparing in Brisbane

!align=centre colspan=100|Loslootjie |- | Highlanders | Waratahs

Week 6 Paasnaweek

!align=centre colspan=100|Loslootjie |- bgcolor="#FFFFFF" | Hurricanes | Sharks

Week 7 Geen dagligbesparing in Perth

!align=centre colspan=100|Loslootjie |- bgcolor="#FFFFFF" | Brumbies | Lions

Week 8 Geen dagligbesparing in Perth Sondag 6 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.

!align=centre colspan=100|Loslootjie |- bgcolor="#FFFFFF" | Crusaders | Stormers

Week 9

!align=centre colspan=100|Loslootjie |- bgcolor="#FFFFFF" | Chiefs | Reds

Week 10

!align=centre colspan=100|Loslootjie |- bgcolor="#FFFFFF" | Blues | Cheetahs

Week 11

!align=centre colspan=100|Loslootjie |- bgcolor="#FFFFFF" | Bulls | Force

Week 12

Week 13

Week 14

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 10 driedrukkers (Statistiek )PosNaamDrieëGespeelSpan1Lelia Masaga 8 11 Chiefs 2Akona Ndugane 7 10 BullsJongi Nokwe 7 10 CheetahsMa’a Nonu 7 11 Hurricanes 3Fetu'u Vainikolo 6 10 HighlandersStephen Donald 6 11 ChiefsJacques Botes 6 14 SharksOdwa Ndugane 6 13 SharksWycliff Palu 6 10 WaratahsLachlan Turner 6 10 Waratahs

Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1Dan Carter154 (5 Drieë, 27 Doel, 24 Straf, 1 Skep) 15 Crusaders2Stephen Donald153 (6 Drieë, 30 Doel, 21 Straf) 11 Chiefs3Nick Evans150 (4 Drieë, 29 Doel, 23 Straf, 1 Skep) 12 Blues4Peter Grant117 (2 Drieë, 22 Doel, 21 Straf) 11 Stormers5Kurtley Beale102 (1 Drieë, 23 Doel, 15 Straf, 2 Skep) 11 Waratahs6Matt Giteau94 (3 Drieë, 17 Doel, 15 Straf) 10 Force7Clinton Schifcofske93 (2 Drieë, 19 Doel, 15 Straf) 12 Reds8Morné Steyn82 (1 Drie, 16 Doel, 12 Straf, 3 Skep) 10 Bulls9Derick Hougaard77 (10 Doel, 16 Straf, 3 Skep) 10 Bulls10Jimmy Goperth70 (1 Drie, 19 Doel, 9 Straf) 7 Hurricanes

Sien ook

Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Sport in 2008 Kategorie:Superrugby