Pieter Koen is 'n Afrikaanse sanger, voormalige Radio Rippel-omroeper en aanbieder van KykNET se gewilde musiekprogram op Saterdagaande, Jukebox. Van sy treffers sluit in: Skud Jou "Biscuit", 3 Susters van Drie Susters en Tattoo.

Diskografie 2004: Skud jou biscuit 2005: Welkom in my wêreld 2006: Tattoo 2009: 3 susters 2010: Haak 'n bietjie uit 2014: Wat die hart van vol is 2017: Boobs, boude, bene Tattoo Live DVD Run with me

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels Pieter Koen se amptelike webwerf Koen se Facebook-bladsy

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense