David Fourie is 'n Afrikaanse sanger en voormalige deelnemer aan die Suid-Afrikaanse weergawe van die Britse televisieprogram Pop Idol. Sy debuutalbum, David Fourie, is in 2003 deur Sony BMG uitgereik. Van sy treffers sluit in Kaboemielies, Hou My Vas – Stywer Vas, Jy Soen Soos 'n Engel en Grotman.
Diskografie Die Eerste Dekade, Junie 2011, SELECT Vir 'n 100 000 Jare, 2009 SELECT Kaboemielies (DVD), SELDVD7020 2007 SELECT Kom Hier Na My Toe, SELBCD605 2006 SELECT Land In Die Suide, CDVAT(CAP)6157 2004 VAT VYF David Fourie, CDSVATS(CSI)105 2003 SONY BMG
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels David Fourie se amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense