Vaughan Charles Gardiner is 'n Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.Vaughan Gardiner – ons nuwe superster?, Sarie, Junie 2009

Gardiner was in Laerskool Gene Louw en hy gematrikuleer aan die Curro Privaatskool (beide in Durbanville in die Wes-Kaap).

Diskografie Wie Ek Is, 2009 Hoe wys 'n man sy hart, 2012 Sit Vanaand op Herhaal, 2015

Filmografie Platteland, 2011 as Wian van Niekerk Hartland (TV-reeks) 2011, as Gerhard

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Verwysings

Eksterne skakels Vaughan Gardiner se amptelike webwerf

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense