Wes-Sussex120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap Wes-SussexHoofstad ChichesterOppervlakte1 991 km²Bevolking8520 400 (2017)Bevolkingsdigtheid428 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekWes-SussexAdministratiewe setel ChichesterISO 3166-2:GB-WSXOppervlakte1 991 km²Bevolking8520 400 (2017)Bevolkingsdigtheid428 inw./km²Webtuistewww.westsussex.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Worthing Arun Chichester Horsham Crawley Mid Sussex Adur

Wes-Sussex (Engels: West Sussex) is die graafskap saamgestel uit die westelike dele van die historiese graafskap Sussex. In 1974 is Sussex verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm.

Wes-Sussex is in die suidooste van Engeland geleë en het in 2017 'n geskatte bevolking van 8 520 400 gehad.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland