Die Siberiese bergwesel (Mustela sibirica) is 'n diersoort wat in Siberië voorkom. Dit is bekend daarvoor dat dit snags boere se hoenders vang, vir sy slegte reuk en vir die bygeloof dat dit ’n wandelende gees is wat mense se siel kan steel. Die hare word vir verfkwasse gebruik.

Verwysings

Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Marteragtiges Kategorie:Siberiese dierelewe