Die Eurasiese los, ook soms genoem Eurasiese rooikat (Lynx lynx) is die grootste losspesie en kan van 81 tot 129 cm lank word. Dit het ’n grys tot rooi pels met swart kolle. Sowat 90% kom in Siberië voor en die res in China en Turkye.

Verwysings

Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Katagtiges Kategorie:Siberiese dierelewe