Oos-Sussex120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap Oos-SussexHoofstad LewesOppervlakte1 792 km²Bevolking840 400 (2017)Bevolkingsdigtheid469 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekOos-SussexAdministratiewe setel LewesISO 3166-2:GB-ESXOppervlakte1 709 km²Bevolking552 300 (2017)Bevolkingsdigtheid323 inw./km²Webtuistewww.eastsussex.gov.ukDistrikte en unitêre owerhede250px Brighton & Hove (Unitêre owerheid) Lewes Wealden Eastbourne Rother Hastings

Oos-Sussex (Engels: East Sussex) is die graafskap saamgestel uit die oostelike deel van die historiese graafskap Sussex. Die graafskap van Sussex is sowat 800 jaar gelede verdeel, en behels vandag Wes-Sussex en Oos-Sussex. Die graafskap lê in die suidooste van Engeland en het 'n bevolking van sowat 840 400 in 2017 gehad.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland