Die Muses is nege godinne in die Griekse mitologie wat nege soorte kuns beheer en simboliseer wat aan die Antieke Grieke bekend was.
Die term Muse kan ook verwys na:
Muse (musiekgroep), ’n Britse rockgroep. Muse (EP), Muse se EP-uitreiking. Muse (Grace Jones-album). Muse (Candy Lo-album). The Muse, a 1999-rolprent. Muse (Mianmar), ’n dorp in Mianmar (Birma).