Alseïdes (Grieks: Ἀλσηΐδες) was in die Griekse mitologie die nimfe van valleie en boorde. Dit het hulle vermaak verskaf om reisigers bang te maak.
Verwysings ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Alseid
Eksterne skakels Theoi Project: Nymphai
Kategorie:Nimfe