Die Napeias (Grieks: ναπαῖαι) was in die Griekse mitologie die nimfe van boomryke valleie of grotte.Harper's Dictionary of Classical Antiquities 1898, s.v. "Napaeae".

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Napaeae

Kategorie:Nimfe