Andalusië (Spaans: Andalucía) is 'n outonome gewes in die suide van Spanje. Die gewes het 'n bevolking van 8 302 923 in 2010 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Sevilla/Seville.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Outonome gemeenskap van Spanje