Limnades (Grieks: Λειμενίδες) was in die Griekse mitologie ’n soort Naiade. Die Limnades het in varswatermere gewoon en hul ouers was rivier- of meergode.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Limnades

Kategorie:Nimfe