Die Driades (Grieks: Δρυάδες; van Δρυάς, sing) was drie nimfe van eikebome in die Griekse mitologie. (In Grieks dui dris op "eik", van die Indo-Europese stam *derew(o)-, "boom" of "hout".)Graves, ch. 86.2; p. 289 Dit het egter die naam geword van drie nimfe in die algemeen.

Die Driades word deur baie beskou as die "verkose kinders" van Moeder Natuur. Hulle was skaam, behalwe in die teenwoordigheid van die godin Artemis, wat vir die meeste nimfe ’n vriendin was.

Bronne

Burkert, Walter, 1985. Greek Religion (Cambridge: Harvard University Press).

Verwysings

Eksterne skakels Griekse mitologie: nimfe Hans Christian Andersen, The Dryad, 1868 (e-teks) Tim Hoke, The Dryad, 2002 (e-teks)

Kategorie:Nimfe Kategorie:Romeinse mitologie