Die sabeldier of sabel (Martes zibellina) kom van die Oeralgebergte af dwarsdeur Siberië voor, asook in Noord-Mongolië, China en Japan. Dis histories gejag vir sy duur pels, wat vandag nog ’n luukse-item is en kan wissel van lig- tot donkerbruin. Pelse word vandag hoofsaaklik verkry van diere in aanhouding.
Verwysings
Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Marteragtiges Kategorie:Siberiese dierelewe