Die Oos-Siberiese bruinbeer (Ursus arctos collaris) is ’n subspesie van die bruinbeer wat voorkom in van Oos-Siberië tot die Lena-rivier en Kolima, en oor die algemeen dwarsoor Jakoetië en die Altaigebergte.

Kategorie:Bere Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Siberiese dierelewe