Die Baikal-rob (Pusa sibirica) is een van die diersoorte van Siberië. Dit is inheems aan die Baikalmeer en is die kleinste robspesie. Hulle lewe die langste van alle robbe (tot 56 jaar vir wyfies).
Verwysings
Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Oorlose robbe Kategorie:Siberiese dierelewe