Die Siberiese eekhorinkie (Tamias sibiricus) word aangetref in woude van Rusland tot in China, Korea en Noord-Japan. Dit is die enigste lid van die genus Tamias wat buite Noord-Amerika aangetref word. Dit is 18 tot 25 cm lank, waarvan sy stert ’n derde uitmaak.
Verwysings
Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Eekhorings Kategorie:Siberiese dierelewe