Die Amoer-luiperd (Panthera pardus orientalis) is een van die eksotiese diersoorte wat in Siberië voorkom, veral in die Russiese Verre-Ooste, asook in die bergagtige gebiede van die taiga en gematigde woude. Dis een van die skaarsste katsoorte in die wêreld en net sowat 30 tot 45 van hulle is in die natuur oor.http://www.amur-leopard.org/ URL besoek op 2009-12-13.
Verwysings
Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Katagtiges Kategorie:Siberiese dierelewe