duimnael|upright 1.1|Skedel
Die Siberiese muskushert (Moschus moschiferus) kom in die bergwoude van Noordoos-Asië voor, veral in die taiga van Suid-Siberië. Dit jag snags en migreer net oor kort afstande. Volwasse diere is klein en weeg van 7 tot 17 kg. Dit word gejag vir sy muskusklier, wat tot honderdduisende rande per kilogram kan haal, en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.
Verwysings
Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Muskusdiere Kategorie:Siberiese dierelewe