Die Siberiese tier (Panthera tigris altaica), ook die Amoer-tier genoem, is een van die eksotiese diersoorte wat in Siberië voorkom. Dit is vroeër deur die hele Wes- en Sentraal-Asië aangetref, maar is nou beperk tot die Amoer-Oessoeri-streek van Primorski-krai in die Verre-Oos-Siberië, waar dit beskerm word.

Verwysings

Lees ook Javaanse tier Lewensiklus van die tier

Kategorie:Dierelewe van die Arktiese gebied Kategorie:Katagtiges Kategorie:Siberiese dierelewe