Wladimir Arsenjef Klawdiewitsj (Russies: Владимир Клавдиевич Арсеньев; 1872–1930) was in die 19de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het ’n paar gewilde boeke geskryf oor sy reise in die Oessoeri-kom en sowat 60 werke oor die geografie, dierelewe en etnografie van die streke waardeur hy gereis het.

Kategorie:Russiese ontdekkingsreisigers Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1930