Kouterie (Cotyledon orbiculata) is 'n klein struik wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Die spesie staan ook as hondeoorplakkie, kofrie, konterie, krimpsiektebos, plakkie, varkiesblaar en varkoor bekend.
Infraspesies Die spesie het vier infraspesies: Cotyledon orbiculata var. dactylopsis Toelken Cotyledon orbiculata var. oblonga (Haw.) DC. Cotyledon orbiculata var. orbiculata Cotyledon orbiculata var. spuria (L.) Toelken
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
orbiculata Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika