Cotyledon eliseae is 'n sukkulent tipe struik wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Gouritsriviervallei op hange voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en word as seldsaam beskou.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
eliseae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika