Cotyledon adscendens is 'n sukkulent tipe struik wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap van Gqeberha tot by Coega voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 35 km² en daar is drie bevolkings bekend. Die spesie staan habitat af aan ontwikkeling aan die kus en indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

adscendens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika