Die skilpadkos (Cotyledon campanulata) is 'n sukkulent tipe struik wat deel van die Crassulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf Willowmore en Graaff-Reinet tot in die Groot-Visriviervallei, voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
campanulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika