Die COSAFA-vrouekampioenskap (Engels: COSAFA Women's Championship) is ’n sokkertoernooi vir spanne uit Suider-Afrika wat deur die Raad van Suider-Afrikaanse Sokkerverenigings (COSAFA) georganiseer word. Die toernooi begin met ’n groepfase met vier groepe (twee groepe van vier spanne en twee groepe van drie spanne). Die wenner van elke groep dring deur na die halfeindronde. Die wenners van die halfeindronde dring deur na die eindstryd.

Suid-Afrika het die meeste titels gewen met sewe oorwinnings. Namibiê is die huidige kampioene.

Uitslae JaarGasheer(s)EindstrydeDerdeplek-wedstryd of verloorder-halfeindfinalisteSpanneKampioeneTellingNaaswennersDerde plekTellingVierde plek12002 2–11–0822006 3–12–1832008 3–1842011 1–03–0852017 2–11–14–2 n.S.1262018 2–11–01272019 1–03–01282020 2–1 en 1092021 1–01–14–3 n.S.12102022 1–02–112112023 2–12–012122024 0–04–3 n.S. en 14132025 2–1verlenging3–111

Notas

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Sokkerkompetisies Kategorie:Vrouesokker