Die Kareedam by Calvinia verskaf water vir huishoudelike gebruik aan inwoners van die dorp.
Hierdie dam is by 29° 51′ 10″ suid, 23° 32′ 10″ oos in die Hantam-Karoo. In 2017 en weer in 2022 was dit dolleeg.
Dit het ‘n bakmaat van nagenoeg ‘n miljoen m³ en ‘n opvangsgebied van 25 km² in die Hantamberge. Rondom die dam is daar ‘n 6 km aan voetslaanpaaie.
Lees ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Damme van Suid-Afrika