Nicotianoideae is 'n subfamilie binne die Solanaceae familie. Die meeste genera kom voor in Australië, maar hulle is ook te vinde in Amerika en Afrika. Die subfamilie bevat agt genera en ongeveer 125 spesies, waarvan 90 in Nicotiana ingesluit is.

Taksonomie Genera in die subfamilie:

Anthocercis Anthotroche Krenidium Cyphanthera Duboisia Grammosolen Nicotiana Symonanthus

Verwysings