Morski Związkowy Klub Sportowy Arka Gdynia (Letterlik: Maritieme Vakbond-Sportklub Arka Gdynia) is ’n professionele sokkerklub gebaseer in Gdynia, Pole, wat in die Ekstraklasa speel. Die klub is in 1929 gestig as Klub Sportowy Gdynia.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Kategorie:Poolse sokkerklubs