Die rooikeurtjie (Hypocalyptus coluteoides) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf die Hottentots-Hollandberge ooswaarts tot by Gqeberha, voor.

Die spesie blom van September tot Desember en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

coluteoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika