Die rooikeur (Hypocalyptus sophoroides) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Sederberg ooswaarts tot by die Langeberg, voor.

Die spesie blom van Oktober tot in Desember en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

sophoroides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika