duimnael Heineken Lager Bier (Nederlands: Heineken Pilsener), of eenvoudig Heineken, is 'n Nederlandse ligte lagerbier met 5% alkohol per volume, vervaardig deur die Nederlandse brouery Heineken N.V. Dit word tipies in 'n groen bottel met 'n rooi ster verkoop.
Eksterne skakels
Kategorie:Bier Kategorie:Alkoholiese drank