Christelike teologie is die teologie – die sistematiese studie van die goddelikheid en godsdiens – van Christelike geloof en praktyk. Dit konsentreer hoofsaaklik op die tekste van die Ou Testament en van die Nuwe Testament, sowel as op Christelike tradisie. Christelike teoloë gebruik Bybelse eksegese, rasionele ontleding en argument. Teoloë kan die studie van Christelike teologie om 'n verskeidenheid redes onderneem, soos om:
hulle te help om Christelike beginsels beter te verstaanSee, e.g., Daniel L. Migliore, Faith Seeking Understanding: An Introduction to Christian Theology (Grand Rapids: Eerdmans, 2004) vergelykings maak tussen die Christendom en ander tradisiesSee, e.g., David Burrell, Freedom and Creation in Three Traditions (Notre Dame: University of Notre Dame Press, 1994) verdedig Christendom teen besware en kritiek hervormings in die Christelike kerk te fasiliteerSee for example John Shelby Spong, Why Christianity Must Change or Die (New York: Harper Collins, 2001) help met die verspreiding van die ChristendomSee, e.g., Duncan Dormor et al. (eds), Anglicanism, the Answer to Modernity (London: Continuum, 2003) steun op die hulpbronne van die Christelike tradisie om 'n huidige situasie of vermeende behoefte aan te spreekFor example, see Timothy Gorringe, Crime, Changing Society and the Churches Series (London: SPCK, 2004). opleiding in Christelike filosofie, veral in Neoplatoniese filosofieLouth, Andrew. The Origins of the Christian Mystical Tradition: From Plato to Denys. Oxford: Oxford University Press, 1983.
Verwysings