Arvid Anand Olof Lindblad (gebore 8 Augustus 2007) is 'n Brits-Sweedse renjaer. Hy het in 2025 aan die FIA Formule 2-kampioenskap vir Campos Racing deelgeneem. In 2026 jaag hy vir die Racing Bulls-span in Formule Een.

Formule 1-uitslae

Jaar Inskrywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Plek Punte2025Red Bull RacingRed BullRB21HondaRBPTH003 1.6 V6 t h AUS CHN JPN BHR SAR MIA EMI MON SPA KAN OOS GBRTB BEL HON NED ITA AZE SIN VSA MXSTB SAP LSV KAT ABUTB––2026Racing BullsRacing BullsVCARB 03Red Bull Ford DM01 1.6 V6 t h AUS8 CHN12 JPN14 MIA14 KAN8DNS MON6 BKT9 OOS10 GBR7 BEL9 HON10 NED12 ITA8 SPA9 AZE7 BHR SIN VSA MXS SAP LSV KAT ABU**

* Seisoen is nog aan die gang.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 2007 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Britse renjaers Kategorie:Britse sportlui