duimnael|Die taak van die metafisiese libertariër is om vrye wil met indeterminisme te versoen.. Metafisiese libertarianisme is die filosofiese siening dat vrye wil bestaan, dat dit onversoenbaar is met determinisme, en daarom is determinisme vals. In die tak van filosofie bekend as metafisika, is libertarianisme een van die hoofposisies wat verband hou met die probleme van vrye wil en determinisme. In die besonder is libertarianisme 'n onversoenbaristiese posisie wat argumenteer dat vrye wil logies onversoenbaar is met 'n deterministiese heelal. Libertarianisme stel dat aangesien agente vrye wil het, moet determinisme vals wees.
Sien ook Oop teïsme
Verwysings
Kategorie:Metafisika