Hypocalyptus is 'n genus van struike of klein boompies wat behoort tot die familie Fabaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Hypocalyptus coluteoides (Lam.) R.Dahlgren Hypocalyptus oxalidifolius (Sims) Baill. Hypocalyptus sophoroides (P.J.Bergius) Baill.
Al drie spesies is deel van die fynbos.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika