Die Xhariep-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Trompsburg. Eweveel inwoners in die munisipale gebied is Afrikaans- en Sothosprekend (37,1% elk). Die munisipaliteit se kode is DC16.
"Xhariep" (Gariep) is Griekwa vir die Oranjerivier.
Geografie duimnael|regs|270px|Verwelkomingsteken waar die Oranjerivier in die rigting van die Xhariep-distriksmunisipaliteit oorgesteek word Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Lejweleputswa (DC18) in die noorde Mangaung in die noorde die koninkryk van Lesotho in die ooste Joe Gqabi (DC14) in die suide Pixley ka Seme (DC7) in die weste Frances Baard (DC9) in die noord-weste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipalitteitKodeBevolking%AlgemeenstetaalKopanong FS162 49 171 33.6% Sotho, AfrikaansLetsemeng FS161 38 628 26.4% AfrikaansMohokare FS163 34 146 23.4% SothoNaledi FS171 24 314 16.6% Sotho
Dorpe
Bethulie Edenburg Fauresmith Goedemoed Korrektiewe Sentrum Jacobsdal Jagersfontein Koffiefontein Luckhoff Oppermansgronde Petrusburg Rouxville Trompsburg Smithfield Springfontein Gariepdam Zastron
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Afrikaans 50 162 37.09%Suid-Sotho 50 152 37.08%Xhosa 26 851 19.85%Tswana 6 245 4.62%Engels 865 0.64%Zoeloe 340 0.25%Swazi 162 0.12%Tsonga 153 0.11%Noord-Sotho 140 0.10%Ander 93 0.07%Ndebele 67 0.05%Venda 33 0.02%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 68 735 50.82%Manlik 66 518 49.18%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 100 945 74.63%Kleurling 21 895 16.19%Blank 12 355 9.13%Asiaties 58 0.04%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 13 216 9.77%05 - 09 14 640 10.82%10 - 14 15 613 11.54%15 - 19 14 962 11.06%20 - 24 11 708 8.66%25 - 29 10 584 7.83%30 - 34 10 002 7.40%35 - 39 8 952 6.62%40 - 44 7 742 5.72%45 - 49 6 487 4.80%50 - 54 5 534 4.09%55 - 59 4 175 3.09%60 - 64 3 784 2.80%65 - 69 3 007 2.22%70 - 74 1 898 1.40%75 - 79 1 290 0.95%80 - 84 970 0.72%85 - 89 444 0.33%90 - 94 157 0.12%95 - 99 62 0.05%100 plus 26 0.02%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2021. Bevolking 18 en ouer: 82 604 [61.07% van die totale bevolking] Totale stemme: 31 088 [31.85% van die totale bevolking] Stempersentasie: 52.15% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 20 026 66.37% DA 4 353 14.43% EFF 4 055 13.44% VF+ 1 438 4.77% ATM 159 0.53% United Residents Front 140 0.46% en vele kleiner partye ? ? Totaal 30 171 100.00%
Verwysings
Xhariep-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika