Die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit is 'n metropolitaanse munisipaliteit in KwaZulu-Natal en een van agt in Suid-Afrika. Dit sluit die stad Durban en omliggende stede in. Die meeste mense in die munisipaliteit praat Zoeloe. Die munisipaliteit se sensuskode is ETH.
Geografie Bure Die munisipaliteit word omring deur: iLembe (DC29) in die noorde die Indiese Oseaan in die weste Ugu (DC21) in die suide uMgungundlovu (DC22) in die weste
Demografie duimnael|Geographical distribution of home languages in eThekwini
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Zoeloe 1 948 061 63,04%Engels 925 671 29,96%Xhosa 106 110 3,43%Afrikaans 44 438 1,44%Ander 28 866 0,93%Suid-Sotho 21 587 0,70%Suid-Ndebele 6 041 0,20%Noord-Sotho 3 266 0,11%Swazi 2 433 0,08%Tswana 1 807 0,06%Tsonga 1 356 0,04%Venda 484 0,02%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 1 605 080 51,94%Manlik 1 485 046 48,06%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 2 110 594 68,30%Asiaties 614 829 19,90%Blank 277 429 8,98%Kleurling 87 274 2,82%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 – 04 273 097 8,84%05 – 09 286 606 9,27%10 – 14 294 820 9,54%15 – 19 323 345 10,46%20 – 24 331 475 10,73%25 – 29 316 326 10,24%30 – 34 256 429 8,30%35 – 39 236 009 7,64%40 – 44 195 032 6,31%45 – 49 154 640 5,00%50 – 54 129 097 4,18%55 – 59 91 991 2,98%60 – 64 72 334 2,34%65 – 69 50 020 1,62%70 – 74 37 078 1,20%75 – 79 21 847 0,71%80 – 84 12 877 0,42%85 – 89 4 678 0,15%90 – 94 1 717 0,06%95 – 99 560 0,02%100 plus 148 0,00%
Politiek Verkiesingsuitslae duimnael|Party van die verkose raadslid in elke wyk van die eThekwini Munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011. Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009. Populasie 18 en ouer: 1 639 153 Totale stemme: 1 331 246 Stempersentasie: 81,22% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 888 703 67,52%DA 267 464 18,04%IVP 89 650 6,81%Cope 33 873 2,57%MF 32 902 2,50%ACDP 10 852 0,82%OD 4 330 0,33%Al Jama-ah 4 033 0,31%UDM 3 231 0,25%Azapo 1 679 0,13%MDP 1 534 0,12%VF+ 1 436 0,11%APC 1 192 0,09%Nadeco 1 016 0,08%PAC 595 0,05%UCDP 574 0,05%Totaal 1 331 246 100,00%
Verwysings
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika Kategorie:Durban