Die Ugu-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Port Shepstone. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC21. Ugu beteken "kus" of "waterkant" in Zoeloe.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: uMgungundlovu (DC22) in die noorde eThekwini (ETH) in die noordooste die Indiese oseaan in die ooste O.R. Tambo (DC15) in die suidweste Harry Gwala (DC43) in die weste

Plaaslike munisipaliteite onder Ugu Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Ray Nkonyeni KZN216 308 675 37.7%uMzumbe KZN213 193 764 27.52%uMuziwabantu KZN214 92 322 13.11%uMdoni KZN212 62 290 8.85%Vulamehlo (ontbind in 2016) KZN211 83 045 11.80%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Zoeloe 588 483 82.69%Engels 58 801 8.26%Xhosa 30 440 4.28%Afrikaans 14 616 2.05%Ndebele 7 191 1.01%Tswana 3 441 0.48%Gebaretaal 2 704 0.38%Ander 2 198 0.31%Noord-Sotho 1 558 0.22%Suid-Sotho 1 511 0.21%Venda 319 0.04%Swazi 229 0.03%Tsonga 214 0.03%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 383 323 53.06%Manlik 339,161 46.94%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 654 773 90.63%Blank 35,723 4.94%Asiaties 24 711 3.42%Kleurling 6 123 0.85%Ander 1 154 0.16%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 76 009 10.80%05 - 09 91 171 12.95%10 - 14 94 511 13.42%15 - 19 90 364 12.84%20 - 24 60 699 8.62%25 - 29 49 685 7.06%30 - 34 39 537 5.62%35 - 39 38 238 5.43%40 - 44 32 451 4.61%45 - 49 25 936 3.68%50 - 54 24 122 3.43%55 - 59 19 163 2.72%60 - 64 18 861 2.68%65 - 69 15 046 2.14%70 - 74 13 976 1.99%75 - 79 6 998 0.99%80 - 84 4 522 0.64%85 - 89 1 631 0.23%90 - 94 688 0.10%95 - 99 291 0.04%100 plus 102 0.01%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 385 659 [54.78% van die totale bevolking] Totale stemme: 216 751 [30.79% van die totale bevolking] Stempersentasie: 56.20% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 124 925 57.64%IVP 59 740 27.56%DA 17 121 7.90%ACDP 3 678 1.70%MF 2 245 1.04%UDM 1 715 0.79%OD 1 218 0.56%VF+ 1 049 0.48%NNP 842 0.39%Azapo 768 0.35%PAC 480 0.22%SOPA 448 0.21%UCDP 424 0.20%EMSA 382 0.18%UF 380 0.18%PJC 349 0.16%CDP 281 0.13%TOP 265 0.12%NA 183 0.08%KISS 155 0.07%NLP 103 0.05%Totaal 216 751 100.00%

Verwysings

Eksterne skakels Ugu-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad Ugu 2011-sensus OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika