Die uMgungundlovu-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite in KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Pietermaritzburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC22.
Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: uMzinyathi (DC24) in die noorde iLembe (DC29) in die ooste eThekwini (ETH) in die suidooste Ugu (DC21) in die suide Harry Gwala (DC43) in die suidweste die koninkryk van Lesotho in die weste uThukela (DC23) in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Msunduzi KZN225 618 536 60.77%uMshwathi KZN221 106 374 10.46%uMngeni KZN222 92 7109.11%Richmond KZN227 65 793 6.46%Mkhambathini KZN226 63 142 6.20%Mpofana KZN223 38 103 3.75%Impendle KZN224 33 105 3.25%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Zoeloe 762 751 76.4%Engels 152 981 15.3%Xhosa 18 906 1.9%Suid-Sotho 17 344 1.7%Afrikaans 15 729 1.6%Ndebele 10 051 1.0%Ander 7 764 0.8%Tswana 4 521 0.45%Noord-Sotho 1 904 0.2%Swazi 482 0.05%Tsonga 470 0.05%Venda 342 0.03%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 531 843 52.26%Manlik 485 920 47.74%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 862 54384.75%Asiaties 68 029 6.68%Blank 63 935 6.28%Kleurling 20 538 2.02%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 87 368 9.42%05 - 09 98 509 10.62%10 - 14 102 973 11.10%15 - 19 104 574 11.27%20 - 24 92 140 9.93%25 - 29 87 922 9.48%30 - 34 68 334 7.36%35 - 39 61 487 6.63%40 - 44 50 672 5.46%45 - 49 43 148 4.65%50 - 54 36 157 3.90%55 - 59 25 434 2.74%60 - 64 22 412 2.42%65 - 69 15 980 1.72%70 - 74 13 792 1.49%75 - 79 8 079 0.87%80 - 84 5 769 0.62%85 - 89 1 834 0.20%90 - 94 798 0.09%95 - 99 321 0.03%100 plus 131 0.01%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 575 772 [62.06% van die totale bevolking] Totale stemme: 280 991 [30.28% van die totale bevolking] Stempersentasie: 48.80% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 181 753 64.68%IVP 46 687 16.62%DA 30 910 11.00%ACDP 6 085 2.17%UDM 3 531 1.26%OD 3 450 1.23%MF 2 106 0.75%NNP 1 723 0.61%VF+ 848 0.30%PAC 673 0.24%Azapo 627 0.22%UCDP 530 0.19%SOPA 363 0.13%CDP 362 0.13%UF 286 0.10%NA 214 0.08%EMSA 209 0.07%TOP 206 0.07%PJC 200 0.07%KISS 154 0.05%NLP 74 0.03% Totaal 280 991 100.00%
Verwysings
uMgungundlovu-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika