Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Belgorod-oblast. Belgorod Белгород 180px Belgorod-oblast in Rusland Wapen 190px|center 75px|center Vlag 85px|center|border Land Oblast 21px Belgorod-oblast Koördinate Stigting 1596 Stadstatus 1779 Oppervlakte: - Totaal 153 vk km Hoogte bo seevlak 130 m Bevolking: - Totaal (2014) 379 135 - Bevolkingsdigtheid 2 3916/km2 Tydsone UTC +3 - Somertyd UTC +4 Burgemeester Sergei Andrejewitsj Bozjenof Amptelike Webwerf www.beladm.ru
Belgorod (Russies: Бе́лгород) is 'n stad in die weste van Rusland en die grootste stad en hoofstad van die Belgorod-oblast. Belgorod het in 2014 'n bevolking van 379 135 gehad en lê 40 km noord van die Oekraïne. Die stad se naam beteken wit stad in Russies.
Susterstede 21px Wakefield, Verenigde Koninkryk 21px Herne, Duitsland 21px Palembang, Indonesië 21px Opole, Pole
Kategorie:Nedersettings in Rusland