duimnael|Aansig van die Tornabuoni-kapel Die Tornabuoni-kapel (Italiaans: Cappella Tornabuoni) is die hoofkapel in die kerk van Santa Maria Novella in Florence, Italië. Die kapel is beroemd vir die uitgebreide en goed bewaarde reeks fresko's op sy mure. Hierdie reeks is een van die volledigste in die stad en is deur Domenico Ghirlandaio en sy werkswinkel tussen 1485 en 1490 geskep.
Galery duimnael|200px|Die verdrywing van Joagim duimnael|200px|Troue van die Maagd duimnael|200px|Geboorte van die Doper
Kategorie:Florence Kategorie:Italiaanse Renaissance Kategorie:Kerkgeboue in Italië Kategorie:Rooms-Katolieke kerkgeboue