Foals is 'n musiekgroep van Oxford (Engeland). In Europa het die groep 'n platekontrak met Transgressive Records, en in die VSA met Sub Pop. Op 24 Maart en 8 April 2008 het die groep hul eerste vollengteateljeealbum Antidotes in onderskeidelik die VK en die VSA vrygestel. Die album is deur die sosialis Wendy Jane en Dave Sitek geproduseer.GIGWISE, TV on the Radio's Dave Sitek To Produce Foals Die groep het egter die meng van die album self behartig.
Diskografie Albums Antidotes (VK #3, 24 Maart 2008) Total Life Forever (2010) Holy Fire (2013) What Went Down (2015) Everything Not Saved Will Be Lost – Part 1 (2019) Everything Not Saved Will Be Lost – Part 2 (2019) Life Is Yours (2022)
EPs Live EP (26 Februarie 2007)
Enkelspelers Try This on Your Piano / Look at My Furrows of Worry (3 April 2006) Hummer (23 April 2007) Matheltics (20 Augustus 2007) Balloons (10 Desember 2007) Cassius (10 Maart 2008) Red Socks Pugie (9 Junie 2008) Olympic Airways (10 September 2008)
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Engelse musiekgroepe