Moet nie met die Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit in Mpumalanga verwar word nie. Die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in De Aar. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC7.

Geografie Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: MunisipaliteitKodeBevolking%OpmerkingEmthanjeni NC073 42 356 22.73% Siyancuma NC078 37 076 19.90% Umsobomvu NC072 28 376 15.23% Siyathemba NC077 21 591 11.59% Ubuntu NC071 18 601 9.98% ThembelihleOraniaNC0763040201315 701 8.43% Die grens tussen Thembelihle en Orania is nie afgebaken nie. Konsepbegroting 2016, Thembelihle Plaaslike Munisipaliteit, April 2015, bladsy 382, verkry op 13 Junie 2017Kareeberg NC074 11 673 6.23% Renosterberg NC075 10 978 5.89%

Bure Die munisipaliteit word as volg begrens deur ander distrikte:

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Afrikaans 140 641 76.79%Xhosa 32 017 17.48%Engels 2 991 1.63%Tswana 2 922 1.60%Suid-Sotho 1 483 0.81%Ander 941 0.51%Gebaretaal 745 0.41%Zoeloe 446 0.24%Ndebele 298 0.16%Noord-Sotho 286 0.16%Venda 171 0.09%Tsonga 108 0.06%Swazi 104 0.06%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 94 284 50.59%Manlik 92 068 49.41%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Kleurling 110 257 59.17%Swart 58 614 31.45%Blank 15 064 8.08%Asiaties 1 046 0.56%Ander 1 371 0.74%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 17 114 10.40%05 - 09 17 869 10.86%10 - 14 18 744 11.39%15 - 19 17 638 10.72%20 - 24 12 796 7.77%25 - 29 11 970 7.27%30 - 34 11 858 7.20%35 - 39 10 997 6.68%40 - 44 9 664 5.87%45 - 49 8 761 5.32%50 - 54 7 090 4.31%55 - 59 5 581 3.39%60 - 64 4 720 2.87%65 - 69 3 733 2.27%70 - 74 2 488 1.51%75 - 79 1 692 1.03%80 - 84 1 123 0.68%85 - 89 489 0.30%90 - 94 217 0.13%95 - 99 51 0.03%100 plus 13 0.01%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 99 868 [60.67% van die totale bevolking] Totale stemme: 66 585 [40.45% van die totale bevolking] Stempersentasie: 66.67% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 43 618 65.51%NNP 8 730 13.11%DA 7 067 10.61%OD 3 298 4.95%VF+ 1 225 1.84%ACDP 1 154 1.73%PAC 305 0.46%UDM 240 0.36%IVP 136 0.20%NA 110 0.17%PJC 105 0.16%UCDP 104 0.16%Azapo 97 0.15%EMSA 71 0.11%TOP 63 0.09%NLP 60 0.09%KISS 50 0.08%SOPA 50 0.08%CDP 43 0.06%UF 43 0.06%MF 16 0.02% Totaal 66 585 100.00%

Verwysings

Pixley ka Seme-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad Sensus 2011 OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika